Saratoga Singel 2, Victoria Park, Somerset Wes, Kaapstad, Suid Afrika, 7130
Tel: +27 (0)21 851 2156   |   Epos

NPO 033-432
Geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie
Select Language:
Afrikaans | English
Alle persone met intellektuele gestremdhede is uniek. Hulle ervaar dieselfde emosies as ander. Soos alle kinders, sal ‘n intellektueel-gestremde kind met die regte opleiding, liefde en ondersteuning, kan ontwikkel in ‘n individu wat ‘n selfstandige lewe kan lei, met verskillende grade van toesig. Die personeel van Gloria Botha Skool wil graag elke kind se potensiaal ten volle ontwikkel, ten einde hulle gelukkige, produktiewe burgers van ons land te maak.
WYSIWYG Web Builder